Klawer Wynkelder Braaidag vir Erfenis

Klawer Wynkelder Braaidag vir Erfenis
Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 25/09/2017
All Day

Location
Klawer Wynkelder

Categories


Deel in die gees van Nasionale Braaidag en kom neem deel aan die braai kompetisie. Groot pryse op die spel. . Almal welkom om die dag saam met ons te geniet – “live music”, kos en natuurlik heerlike wyne beskikbaar. Kontak Carin Lochner by 027 – 2161530